Inligting:
Datum : 13 Mei 2017
Plek: Voortrekkersaal by anton van Wou skool
Tyd: 9h00
Laai inskrywingsform hier af:
Inskrywingsform vir werkswinkel
Jy kan ook net jou en jou kind se inligting vir ons email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it., met verwysing na die Orion werkswinkel.
Ons het 'n minimum van 10 kinders nodig om voort te gaan met die werkswinkel.